Description
MOENIE AFLAAI NIE. Hierdie weergawe werk nie. Die weergawe is net hier om almal in kennis te stel dat Die Bybel '53 sovel as Die Bybel nie meer deur my versprei mag word nie.Ek is gekontak deur die Bybelgenootskap van Suid Afrika (wat se missie is om die Bybel so goedkoop moontlik aan soveel moontlik mense te versprei) om dit af te haal. Die kopiereg (ja daar is kopiereg op die Bybel) behoort aan hulle.



















Lone
May 3, 2012 5:19:23 PM
"Die Bybel niw werkend" This app doesn't work and you know it.
Veneto
Apr 20, 2012 7:39:40 AM
Op Bible Youversion Al die Afrikaanse Bybelvertalings, ook Die Boodskap, is op Bible Youversion en werk baie goed.
Jan-Dre
Jan 23, 2012 2:58:32 PM
Ja nee... Ai... Sou like van die een dat dit werk.
rtt
Dec 8, 2011 8:20:57 AM
Dis jammer Ons kort nog so app met 'n gratis Bybel.
Gavin
Sep 27, 2011 5:36:15 PM
Rated it low just so I can comment. Youversion now have afrikaans bybel available
CD
Jul 20, 2011 4:01:25 PM
Ek mis die Bybel op my foon. Ek hoop die Bybelgenootskap bekeer hylleself gou. Om te dink hulle besit die woorde van die Heilige Skrif. Hoe absurd
John
Jun 12, 2011 11:23:58 PM
Die app rock totdat ek dit auto update het. Mens kan blykbaar die '53 by die bybelgenootskap aflaai en dis gratis maar ek kry dit nie dat dit werk nie
ANDRE
May 20, 2011 9:30:22 PM
Hoop hulle verander hul besluit voor dit telaat is vir HULLE!!! God se woord het geen PRYS!! Satan is bedrywig!Mis die app op my foon :'(
Dries
May 14, 2011 6:01:05 PM
Aan die mammonaanbidders van die Bybelgenootskap van Suid Afrika, volgens die Bybel gaan julle reguit hel toe!
Henry
May 11, 2011 8:26:19 PM
Ag nee, het 'n update gedoen sonder om te lees nou FC dit met elke oopmaak. Volgens my behoort die woord van God aan geen mens nie maar aan God.